0 Views

Vleis is nie meer goedkoop nie, en om jou geld uit te gee by ‘n slaghuis, dan wil jy waarde vir jou geld kry. Gerrit probeer sy bes om ons in George te akkomodeer en hy en sy span gee 101% diens.
Gaan probeer Biltong en Braai. DANKIE VIR JULLE DIENS.

Share
go top